Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bofbalspeler
bofbalspeler [boodskap #141490] Wo, 05 April 2023 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bofbalspeler.
'n Bofbalspeler.
bofbalspeler
Afbreking: bof•bal•spe•ler
Samestelling: bofbal + speler


Selfstandige naamwoord: bofbalspeler
Meervoud: bofbalspelers
Verkleinwoord: bofbalspelertjie
Meervoud van verkleining: bofbalspelertjies

Betekenis:
• Iemand wat bofbal speel.

Gebruik:
• Babe Ruth was 'n groot Amerikaanse sportheld en een van die beste bofbalspeler ooit.

Vertaling:
Engels: baseball player
Nederlands: honkballer, honkbalspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinoloog
Volgende onderwerp: heliopouse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:06:10 MGT 2024