sinoloog [boodskap #141489] |
Wed, 05 April 2023 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinoloog
Afbreking: si•no•loog
Selfstandige naamwoord: sinoloog
Meervoud: sinoloë
Betekenis:
• 'n Kenner en beoefenaar van die Sjinese/Chinese taal en kultuur.
Gebruik:
• M.M. Walters gee nie voor om 'n sinoloog te wees nie, maar sy vertalings en herdigtings klink lekker in Afrikaans.
Verwant:
• sinologie
Vertaling:
Engels: sinologist
Nederlands: sinoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|