Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Paasmaandag
Paasmaandag [boodskap #141487] Wed, 05 April 2023 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Paasmaandag
Afbreking: Paas•maan•dag
Samestelling: Paas(fees) + Maandag


Selfstandige naamwoord: Paasmaandag
Meervoud: Paasmaandae
Verkleinwoord: Paasmaandaggie
Meervoud van verkleining: Paasmaandaggies

Betekenis:
• Die Maandag ná Paasfees.

Gebruik:
Paasmaandag is die dag ná Paassondag (Opstandingsdag) en het opsig self geen besondere betekenis in die Christelike kerk nie.

Sinoniem:
• Gesinsdag
• Tweede Paasdag

Verwant:
• Goeie Vrydag
• Paassondag

Vertaling:
Engels: Easter Monday
Nederlands: paasmaandag, tweede paasdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinoloog
Volgende onderwerp: Paassondag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:23:58 UTC 2024