wapenkunde [boodskap #141483] |
Di, 04 April 2023 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wapenkunde
Afbreking: wa•pen•kun•de
Samestelling: wapen + kunde
Selfstandige naamwoord: wapenkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van onderskeidingstekens soos die wapens van lande, stede, families, ens.
Gebruik:
• Die roos is 'n figuur wat algemeen in die wapenkunde gebruik word.
Sinoniem:
• heraldiek
Vertaling:
Engels: knowledge of arms, heraldry, blazonry
Nederlands: wapenkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|