staanplek [boodskap #141482] |
Di, 04 April 2023 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staanplek
Afbreking: staan•plek
Samestelling: staan + plek
Selfstandige naamwoord: staanplek
Meervoud: staanplekke
Verkleinwoord: staanplekkie
Meervoud van verkleining: staanplekkies
Betekenis:
• 'n Plek waar iemand kan staan.
• 'n Plek waar iets kan staan.
Gebruik:
• Hou vir my staanplek in die ry asseblief.
• Die karavaanpark het staanplek vir 15 karavane.
Antoniem:
• sitplek
Afgelei:
• taxistaanplek
Vertaling:
Engels: standing-place; parking
Nederlands: staanplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|