Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemiddeld
bemiddeld [boodskap #141479] Tue, 04 April 2023 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemiddeld
Afbreking: be•mid•deld
Samestelling: be- + middel + -d


Byvoeglike naamwoord: bemiddeld
Vergrotende trap: bemiddelder
Oortreffende trap: bemiddeldste
Attributief: bemiddelde

Betekenis:
• Wat van oorgenoeg middele (soos geld) voorsien is.

Gebruik:
• Die vrou is seker redelik bemiddeld as sy in so 'n groot huis bly.

Sinoniem:
• gegoed
• ryk
• vermoënd
• welgesteld
• welvarend

Antoniem:
• onbemiddeld

Afgelei:
• bemiddeldheid

Vertaling:
Engels: well off, affluent
Nederlands: bemiddeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenkanting
Volgende onderwerp: bemiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:56:13 UTC 2024