Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenkanting
teenkanting [boodskap #141478] Mon, 03 April 2023 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenkanting
Afbreking: teen•kan•ting
Samestelling: teen + kant + -ing


Selfstandige naamwoord: teenkanting
Meervoud: teenkantings

Betekenis:
• Die verset teen iets of iemand.

Gebruik:
• Die teenkanting teen onteiening sonder vergoeding neem toe.

Wisselvorm:
• teëkanting

Sinoniem:
• antagonisme
• objeksie
• protes
• teenstand
• verset
• vyandigheid
• weerstand

Antoniem:
• samewerking

Vertaling:
Engels: resistance, opposition
Nederlands: tegenkanting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bofbalveld
Volgende onderwerp: bemiddeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:47:35 UTC 2024