Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sluheid
sluheid [boodskap #141475] Sun, 02 April 2023 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sluheid
Afbreking: slu•heid
Samestelling: slu + -heid


Selfstandige naamwoord: sluheid
Meervoud: sluhede

Betekenis:
• Die toestand van slu wees.

Gebruik:
• Die duiwel se sluheid ken geen perke nie.

Sinoniem:
• geslepenheid
• lis
• listigheid
• onderduimsheid
• skelmstreek
• slinksheid

Vertaling:
Engels: slyness, cunningness
Nederlands: sluwheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baanbreker
Volgende onderwerp: mnemoniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:49:06 UTC 2024