Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidsaam
arbeidsaam [boodskap #141473] Sun, 02 April 2023 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidsaam
Afbreking: ar•beid•saam
Samestelling: arbeid + -saam


Byvoeglike naamwoord: arbeidsaam
Vergrotende trap: arbeidsamer
Oortreffende trap: arbeidsaamste
Attributief: arbeidsame

Betekenis:
• Wat baie hard werk en nie lui is nie.

Gebruik:
• Jongmense wat suksesvol wil wees moet van vroeg af leer om arbeidsaam te wees.

Sinoniem:
• bedrywig
• besig
• hardwerkend
• fluks
• vlytig
• werksaam

Antoniem:
• lui

Afgelei:
• arbeidsaamheid

Vertaling:
Engels: laborious, industrious
Nederlands: arbeidzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keil
Volgende onderwerp: baanbreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:10:53 UTC 2024