Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afstel
afstel [boodskap #141470] So, 02 April 2023 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afstel
Afbreking: af•stel
Samestelling: af + stel


Werkwoord: stel af, afstel
Verlede tyd: het afgestel

Betekenis:
• Om iets te laat vaar; daarvan afsien; kanselleer.
• Om ondertoe aan te pas.

Gebruik:
• Die partytjie is op die nippertjie afgestel.
Stel die lugreëling so 'n bietjie af.

Spreekwoord:
• Van uitstel kom afstel. [Deur uit te stel, word 'n saak maklik vergeet.]

Sinoniem:
• aflas
• opgee
• opsê
• kanselleer

Antoniem:
• uitstel

Afgelei:
• afsteller
• afstelling

Vertaling:
Engels: to put off, cancel; to adjust down
Nederlands: afstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: harteloos
Volgende onderwerp: bolkeil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:25:08 MGT 2024