harteloos [boodskap #141469] |
So, 02 April 2023 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
harteloos
Afbreking: har•te•loos
Samestelling: hart + -e- + -loos
Byvoeglike naamwoord: harteloos
Vergrotende trap: harteloser
Oortreffende trap: harteloosste
Attributief: hartelose
Betekenis:
• Sonder meegevoel vir ander.
Gebruik:
• Die regter het die misdadiger as weed en harteloos beskryf.
Sinoniem:
• brutaal
• gevoelloos
• hardvogtig
• kil
• koud
• liefdeloos
• onbarmhartig
• ongevoelig
• onmenslik
• wreed
Antoniem:
• saggeaard
Afgelei:
• harteloosheid
Vertaling:
Engels: heartless
Nederlands: harteloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|