Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heropen
heropen [boodskap #141468] So, 02 April 2023 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heropen
Afbreking: her•o•pen
Samestelling: her- + open


Werkwoord: heropen
Verlede tyd: het heropen

Betekenis:
• Om wat toegemaak is weer oop te maak.

Gebruik:
• Die skole heropen op 10 Januarie.
• Die ou museum sal gerestoureer en heropen word.

Sinoniem:
• hervat

Antoniem:
• sluit

Afgelei:
• heropening

Vertaling:
Engels: to reopen
Nederlands: heropenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minimeer
Volgende onderwerp: harteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:20:02 MGT 2024