Betekenis:
• Klein, ronderige klippies, gruis of grint.
• (chemie) 'n Oksiede van silikon.
Gebruik:
• Die pad is met kiesels bedek. Die seun tel 'n kiesel vir sy kettie in die rivierbedding op.
• Kwarts is 'n relatief suiwer vorm van kiesel. Die geraamtes van sommige sponsdiere is uit kiesel opgebou.