spikulum [boodskap #141465] |
So, 02 April 2023 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spikulum
Afbreking: spi•ku•lum
Selfstandige naamwoord: spikulum
Meervoud: spikula
Betekenis:
• 'n Verharde orgaan in die vorm van 'n klein spies.
Gebruik:
• Spikula kom veral by sponsdiere, soos die glassponse, voor.
Sinoniem:
• kieselnaald
Vertaling:
Engels: spicule
Nederlands: kiezelnaald, skeletnaald
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|