Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitwissing
uitwissing [boodskap #141464] Sa, 01 April 2023 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitwissing
Afbreking: uit•wis•sing
Samestelling: uitwis + -ing


Selfstandige naamwoord: uitwissing
Meervoud: uitwissings

Betekenis:
• Die handeling van uitwis.

Gebruik:
• Menslike aktiwiteite het al tot die uitwissing van talle spesies gelei.

Sinoniem:
• annihilasie
• likwidasie
• slagting
• uitdelging
• uitroeiing
• uitsterwing
• vernietiging
• wegdoening

Antoniem:
• herlewing
• redding

Afgelei:
• uitwissingskamp

Vertaling:
Engels: extermination
Nederlands: uitwissing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parool
Volgende onderwerp: spikulum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:39:26 MGT 2024