parool [boodskap #141463] |
Sa, 01 April 2023 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parool
Afbreking: pa•rool
Selfstandige naamwoord: parool
Meervoud: –
Betekenis:
• Die voortydige vrylating van 'n gevangene weens goeie gedrag.
• (verouderd) 'n Wagwoord of iemand se woord van eer.
Gebruik:
• Die gevangene se aansoek om parool is van die hand gewys.
Sinoniem:
• ontslag
• vrystelling
Afgelei:
• paroolaansoek
• paroolaansoeker
• paroolraad
• paroolstelsel
• paroolvrylating
Verwant:
• paroleer
Vertaling:
Engels: parole; password, word of honour
Nederlands: voorwaardelijke invrijheidstelling; parool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|