glasspons [boodskap #141458] |
Sa, 01 April 2023 08:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glasspons
Afbreking: glas•spons
Samestelling: glas + spons
Selfstandige naamwoord: glasspons
Meervoud: glassponse
Verkleinwoord: glassponsie
Meervoud van verkleining: glassponsies
Betekenis:
• 'n Sponsdier in die klas Hexactinellida, dikwels komvormig met 'n skelet van vier- en/of sespuntige spikula van kiesel.
Gebruik:
• Glassponse is die langslewende diere op aarde en daar word geglo dat hulle tot 15 000 jaar oud kan word.
Hiperoniem:
• spons
Vertaling:
Engels: glass sponge
Nederlands: glasspons
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|