Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allopatie
allopatie [boodskap #141453] Vr, 31 Maart 2023 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allopatie
Afbreking: al•lo•pa•tie


Selfstandige naamwoord: allopatie
Meervoud:

Betekenis:
• Die konvensionele behandeling van siektes.

Gebruik:
Allopatie behels die neem van medikasie wat die teenoorgestelde effek as die simptome het.

Antoniem:
• homeopatie

Afgelei:
• allopaat
• allopaties

Vertaling:
Engels: allopathy
Nederlands: allopathie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watermeul
Volgende onderwerp: homeopatie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:55:59 MGT 2024