watermeul [boodskap #141452] |
Vr, 31 Maart 2023 12:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watermeul
Afbreking: wa•ter•meul
Samestelling: water + meul
Selfstandige naamwoord: watermeul, watermeule
Meervoud: watermeule, watermeulens
Verkleinwoord: watermeultjie
Meervoud van verkleining: watermeultjies
Betekenis:
• 'n Masjien wat deur water aangedryf word, meestal om graan te maal.
Gebruik:
• In Jan van Riebeeck se tyd is die perdemeul in die Kaap met 'n watermeul vervang.
Wisselvorm:
• watermeule
Verwant:
• windmeul
Vertaling:
Engels: watermill
Nederlands: watermolen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|