dralerig [boodskap #141450] |
Vr, 31 Maart 2023 11:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dralerig
Afbreking: dra•le•rig
Samestelling: draal + -(e)rig
Byvoeglike naamwoord: dralerig
Attributief: dralerige
Partitief: dralerigs
Betekenis:
• Wat draal; stadig en tydsaam verloop.
Gebruik:
• Die rolprent by tye is dralerig en hammer vir lang rukke op dieselfde trant aan.
Sinoniem:
• adagio (musiek)
• draaierig
• dralend
• dooierig
• langsaam
• stadig
• temerig
• tydsaam
Antoniem:
• vinnig
Afgelei:
• dralerigheid
Vertaling:
Engels: long-winded, drawn-out
Nederlands: dralend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|