ontbos [boodskap #141449] |
Vr, 31 Maart 2023 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbos
Afbreking: ont•bos
Samestelling: ont- + bos
Werkwoord: ontbos
Verlede tyd: het ontbos
Betekenis:
• Om die bome en bosse te verwyder.
Gebruik:
• Korttermyn winste wat gemaak word wanneer woude ontbos word lei meestal tot 'n verlies aan inkomste oor die langtermyn.
Sinoniem:
• ontwoud
Antoniem:
• bebos
Afgelei:
• ontbossing
• ontboste
Vertaling:
Engels: to deforest
Nederlands: ontbossen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|