Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsertganger
konsertganger [boodskap #141447] Do, 30 Maart 2023 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konsertganger
Afbreking: kon•sert•gan•ger
Samestelling: konsert + ganger


Selfstandige naamwoord: konsertganger
Meervoud: konsertgangers
Verkleinwoord: konsertgangertjie
Meervoud van verkleining: konsertgangertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n konsert bywoon.

Gebruik:
• Duisende konsertgangers die heel eerste Afrikaans is Groot-konsert in Mosselbaai bygewoon.

Vertaling:
Engels: concertgoer
Nederlands: concertganger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: môrestond
Volgende onderwerp: annuïteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:03:05 MGT 2024