protese [boodskap #141445] |
Do, 30 Maart 2023 12:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
protese
Afbreking: pro•te•se
Selfstandige naamwoord: protese
Meervoud: proteses
Betekenis:
• 'n Kunsmatige liggaamsdeel, intern of ekstern.
Gebruik:
• Die soldaat wat se been afgesit is het 'n protese ontvang.
Wisselvorm:
• prostese
• prostesis
• protesis
Sinoniem:
• kunsledemaat
Hiponiem:
• houtbeen
• kunsarm
• kunsbeen
• kunsoog
• kunstande
Vertaling:
Engels: prosthesis
Nederlands: prothese
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|