papil [boodskap #141443] |
Do, 30 Maart 2023 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papil
Afbreking: pa•pil
Selfstandige naamwoord: papil
Meervoud: papille
Betekenis:
• 'n Knoppie of tepelvormige verhewenheid, o.a. op die tong.
Gebruik:
• Die tong is met duisende knoppies of papille bedek wat die tong sy kenmerkende growwe tekstuur gee.
Hiponiem:
• smaakpapil
Afgelei:
• papillêr
• papilvormig
Vertaling:
Engels: papilla
Nederlands: papil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|