Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskuldig
verskuldig [boodskap #141441] Do, 30 Maart 2023 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskuldig
Afbreking: ver•skul•dig
Samestelling: ver- + skuldig


Byvoeglike naamwoord: verskuldig
Attributief: verskuldigde

Betekenis:
• Wat nog nie betaal is nie en aan iemand geskuld word.

Gebruik:
• Ek is baie aan my ouers verskuldig.

Sinoniem:
• betaalbaar
• invorderbaar
• onbetaald
• skuldig
• uitstaande
• vorderbaar

Afkorting:
• versk.

Vertaling:
Engels: due, owed, indebted, liable
Nederlands: verskuldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witmossel
Volgende onderwerp: ysingwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:01:56 MGT 2024