witmossel [boodskap #141440] |
Do, 30 Maart 2023 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witmossel
Afbreking: wit•mos•sel
Samestelling: wit + mossel
Selfstandige naamwoord: witmossel
Meervoud: witmossels
Verkleinwoord: witmosseltjie
Meervoud van verkleining: witmosseltjies
Betekenis:
• 'n Tweekleppige skulpdier van Suid-Afrika se ooskus, Donax serra.
Gebruik:
• Die witmossel word tot 8,8 cm lank en word op sandstrande in die tussengetysone aangetref waar hulle hulself onder die sand ingrawe.
Hiperoniem:
• mossel
Vertaling:
Engels: white mussel
Nederlands: witte mossel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|