Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbossing
ontbossing [boodskap #141439] Do, 30 Maart 2023 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ontbossing
Ontbossing
ontbossing
Afbreking: ont•bos•sing
Samestelling: ontbos + -ing


Selfstandige naamwoord: ontbossing
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van ontbos; om bome en bosse uit te haal.

Gebruik:
Ontbossing lei tot 'n verlies aan biodiversiteit en 'n vermindering in reënval.

Vertaling:
Engels: deforestation
Nederlands: ontbossing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: briket
Volgende onderwerp: witmossel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:17:56 MGT 2024