Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartmossel
swartmossel [boodskap #141437] Wo, 29 Maart 2023 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swartmossels
Swartmossels
swartmossel
Afbreking: swart•mos•sel
Samestelling: swart + mossel


Selfstandige naamwoord: swartmossel
Meervoud: swartmossels
Verkleinwoord: swartmosseltjie
Meervoud van verkleining: swartmosseltjies

Betekenis:
• 'n Tweekleppige skulpdier van Suid-Afrika se suid- en weskus, Choromytilus meridionalis.

Gebruik:
Swartmossels word soms deur vissers as aas gebruik.

Hiperoniem:
• mossel

Vertaling:
Engels: black mussel
Nederlands: zwarte mossel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: globaal
Volgende onderwerp: briket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:57:44 MGT 2024