globaal [boodskap #141436] |
Wo, 29 Maart 2023 18:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
globaal
Afbreking: glo•baal
Byvoeglike naamwoord: globaal
Attributief: globale
Betekenis:
• Wat die hele wêreld betref.
Gebruik:
• Klimaatsverandering is 'n globale probleem.
Sinoniem:
• wêreldwyd
Antoniem:
• lokaal
Afgelei:
• globalis
• globaliseer
• globalisering
• globalisties
Vertaling:
Engels: global, worldwide
Nederlands: globaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|