Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuipestop
kuipestop [boodskap #141435] Wo, 29 Maart 2023 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuipestop
Afbreking: kui•pe•stop
Samestelling: kuip + -e + stop


Selfstandige naamwoord: kuipestop
Meervoud: kuipestoppe
Verkleinwoord: kuipestoppie
Meervoud van verkleining: kuipestoppies

Betekenis:
• Plek waar renmotors vir brandstof en nuwe bande stop.
• (figuurlik) 'n Stop tydens 'n rit om te rus of die badkamer te gebruik; toiletstop.

Gebruik:
• Die F1-span se buitengewoon lang kuipestop het hulle duur te staan gekom.
• Ná 2 ure se ry het ons 'n kuipestop gemaak en iets ligs geëet.

Wisselvorm:
• kuipstop

Verwant:
• kuipebeampte
• kuipespan

Vertaling:
Engels: pit stop
Nederlands: pitstop; sanitaire stop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuip
Volgende onderwerp: globaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:09:05 MGT 2024