Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langverwag
langverwag [boodskap #141433] Wo, 29 Maart 2023 13:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langverwag
Afbreking: lang•ver•wag
Samestelling: lank + verwag


Byvoeglike naamwoord: langverwag
Attributief: langverwagte

Betekenis:
• Waarvoor daar al lank gewag word.

Gebruik:
• Die langverwagte vakansie het uiteindelik aangebreek en ons kon kwalik ons opgewondenheid wegsteek.

Vertaling:
Engels: long-awaited
Nederlands: langverwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toesak
Volgende onderwerp: kuip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:03:49 MGT 2024