toesak [boodskap #141432] |
Wo, 29 Maart 2023 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toesak
Afbreking: toe•sak
Samestelling: toe + sak
Werkwoord: sak toe, toesak
Verlede tyd: het toegesak
Betekenis:
• Om van alle kante op iets af te kom (bespring, bydam, oorval).
• Om dig af te sluit (inval, neerdaal).
Gebruik:
• Die hiënas sak op die beseerde bok toe.
• Die mis het oor die berg toegesak.
Vertaling:
Engels: to close round; to descend on
Nederlands: bespringen; toevallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|