Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foltering
foltering [boodskap #141429] Tue, 28 March 2023 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
foltering
Afbreking: fol•te•ring
Samestelling: folter + -ing


Selfstandige naamwoord: foltering
Meervoud: folteringe

Betekenis:
• Die toedien van ernstige pyn.

Gebruik:
• Die hel word as 'n plek van ewigdurende foltering beskryf.

Sinoniem:
• kastyding
• marteling
• pyniging
• treitering

Antoniem:
• liefkosing

Afgelei:
• selffoltering
• waterfoltering

Vertaling:
Engels: torture
Nederlands: foltering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysterperd
Volgende onderwerp: folter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:18:21 UTC 2025