Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysterperd
ysterperd [boodskap #141428] Tue, 28 March 2023 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysterperd
Afbreking: ys•ter•perd
Samestelling: yster + perd


Selfstandige naamwoord: ysterperd
Meervoud: ysterperde
Verkleinwoord: ysterperdjie
Meervoud van verkleining: ysterperdjies

Betekenis:
• Spotnaam vir 'n fiets, bromponie, motorfiets of lokomotief.

Gebruik:
• Ek gaan in Desember my rugsak pak en op my ysterperd deur Namibië toer.

Vertaling:
Engels: iron horse (bicycle, bike, cycle, railway engine)
Nederlands: ijzerpaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewigtig
Volgende onderwerp: foltering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:29:07 UTC 2025