Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarvandaan
waarvandaan [boodskap #141426] Tue, 28 March 2023 11:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarvandaan
Afbreking: waar•van•daan
Samestelling: waar + vandaan


Bywoord: waarvandaan

Betekenis:
• Van watter plek?

Gebruik:
Waarvandaan kom jy?

Antoniem:
• waarheen

Vertaling:
Engels: from where?; from which?
Nederlands: waarvandaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heliosfeer
Volgende onderwerp: gewigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:53:30 UTC 2025