Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heliosfeer
heliosfeer [boodskap #141425] Mon, 27 March 2023 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die heliosfeer.
Die heliosfeer.
heliosfeer
Afbreking: he•li•os•feer


Selfstandige naamwoord: heliosfeer
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Borrel in die ruimte om die son, gevorm deur sonwind wat die interstellêre materie weggeblaas.

Gebruik:
• Die heliosfeer word deur die heliopouse begrens, wat dikwels as die rand van die Sonnestelsel beskou word.

Sinoniem:
• sonsfeer

Vertaling:
Engels: heliosphere
Nederlands: heliosfeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haatdraend
Volgende onderwerp: waarvandaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:51:00 UTC 2025