haatdraend [boodskap #141424] |
Mon, 27 March 2023 15:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haatdraend
Afbreking: haat•dra•end
Samestelling: haat + draend
Byvoeglike naamwoord: haatdraend
Vergrotende trap: haatdraender
Oortreffende trap: haatdraendste
Attributief: haatdraende
Partitief: haatdraends
Betekenis:
• Wat met haat gevul is.
Gebruik:
• Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. [Levitikus 19:17]
Sinoniem:
• antagonisties
• liefdeloos
• nydig
• onversoenlik
• venynig
• vyandig
• wrokkig
Antoniem:
• vredeliewend
Afgelei:
• haatdraendheid
Vertaling:
Engels: hateful, resentful, vindictive
Nederlands: haatdragend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|