Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onopvallend
onopvallend [boodskap #141423] Mon, 27 March 2023 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onopvallend
Afbreking: on•op•val•lend
Samestelling: on- + opvallend


Byvoeglike naamwoord: onopvallend
Vergrotende trap: onopvallender
Oortreffende trap: onopvallendste
Attributief: onopvallende
Partitief: onopvallends

Betekenis:
• Wat nie opvallend is nie.

Gebruik:
• Die plant dra onopvallende groen blomme.

Sinoniem:
• diskreet
• onopmerklik
• onopsigtelik
• onopsigtig
• subtiel

Antoniem:
• ooglopend
• opvallend
• treffend

Afgelei:
• onopvallendheid

Vertaling:
Engels: inconspicuous, subtle, unobtrusive
Nederlands: onopvallend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omstredenheid
Volgende onderwerp: haatdraend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:24:17 UTC 2025