Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omstredenheid
omstredenheid [boodskap #141422] Mon, 27 March 2023 14:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omstredenheid
Afbreking: om•stre•den•heid
Samestelling: omstrede + (n)heid


Selfstandige naamwoord: omstredenheid
Meervoud: omstredenhede

Betekenis:
• Die toestand van omstrede (met sterk meningsverskille) wees.

Gebruik:
• Weens die gebrekkige getuienis was die saak van die begin af in omstredenheid gehul.

Sinoniem:
• haarklowery
• kontroversie
• onenigheid
• polemiek

Vertaling:
Engels: controversy
Nederlands: controverse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meulsteen
Volgende onderwerp: onopvallend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:53:38 UTC 2025