Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negeduisend
negeduisend [boodskap #141419] Mon, 27 March 2023 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
negeduisend
Afbreking: nege•dui•send
Samestelling: nege + duisend


Hooftelwoord: negeduisend

Betekenis:
• Die getal 9000; een meer as agtduisend-nege-en-negentig en een minder as negeduisend-en-een.

Gebruik:
Negeduisend mense in oor die feestyd vir dronkbestuur aangekeer.

Afgelei:
• negeduisendste

Vertaling:
Engels: nine thousand
Nederlands: negenduizend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtduisend
Volgende onderwerp: tienduisend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:43:41 UTC 2025