Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfduisend
vyfduisend [boodskap #141415] Mon, 27 March 2023 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfduisend
Afbreking: vyf•dui•send
Samestelling: vyf + duisend


Hooftelwoord: vyfduisend

Betekenis:
• Die getal 5000; een meer as vierduisend-nege-en-negentig en een minder as vyfduisend-en-een.

Gebruik:
Vyfduisend mense het die vertoning bygewoon.

Afgelei:
• vyfduisendste

Vertaling:
Engels: five thousend
Nederlands: vijfduizend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierduisend
Volgende onderwerp: sesduisend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:37:25 UTC 2025