Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepsbou
skeepsbou [boodskap #141411] Mon, 27 March 2023 09:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skeepsbou
Skeepsbou
skeepsbou
Afbreking: skeeps•bou
Samestelling: skip + -s- + bou


Selfstandige naamwoord: skeepsbou
Meervoud:

Betekenis:
• Die bou van bote en skepe.

Gebruik:
Skeepsbou vereis kunstigheid sowel as ingenieursvernuf en verg gespesialiseerde opleiding.

Afgelei:
• skeepsbouer
• skeepsbouery
• skeepsboukunde
• skeepsboukundig
• skeepsboukundige
• skeepsboukuns
• skeepsboumaatskappy
• skeepsboumeester
• skeepsbouwerf

Vertaling:
Engels: ship building
Nederlands: scheepsbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maneuver
Volgende onderwerp: drieduisend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:37:16 UTC 2025