Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maneuver
maneuver [boodskap #141410] Sun, 26 March 2023 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maneuver
Afbreking: ma•neu•ver


Selfstandige naamwoord: maneuver
Meervoud: maneuvers
Verkleinwoord: maneuvertjie
Meervoud van verkleining: maneuvertjies

Betekenis:
• 'n Strategiese of taktiese beweging, soos 'n militêre ontplooiing.

Gebruik:
• Die VSA se maneuver om gyselaars van hulle ambasade in Iran te red het misluk.

Afgelei:
• gevegsmaneuver
• verkiesingsmaneuver

Verwant:
• maneuvreer (ww.)

Vertaling:
Engels: manoeuvre, stunt
Nederlands: manoeuvre

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skisofrenie
Volgende onderwerp: skeepsbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:44:07 UTC 2025