maneuvreer [boodskap #141408] |
Sun, 26 March 2023 11:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maneuvreer
Afbreking: ma•neu•vreer
Werkwoord: maneuvreer
Verlede tyd: het gemaneuvreer
Betekenis:
• (ongewoon) Om te stuur of te laat beweeg.
Gebruik:
• Die drenkeling kon nie die reddingsboot na die kus maneuvreer nie.
Sinoniem:
• beweeg
• navigeer
Afgelei:
• maneuvrering
Verwant:
• maneuver ('n taktiese beweging)
Vertaling:
Engels: to maneuver, manoeuvre, manuvre
Frans: manœuvrer
Nederlands: maneuvreren
Nota:
• Leenwoord van Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|