Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konstant
konstant [boodskap #141407] Sun, 26 March 2023 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konstant
Afbreking: kon•stant


Byvoeglike naamwoord: konstant
Vergrotende trap: konstanter
Oortreffende trap: konstantste
Attributief: konstante
Partitief: konstants

Betekenis:
• Wat dieselfde bly en nie verander nie.

Gebruik:
• Die kantoor se temperatuur word konstant op 24°C gehou.

Sinoniem:
• bestendig
• blywend
• gelykmatig
• konsekwent
• onveranderlik
• reëlmatig
• standvastig
• voortdurend

Antoniem:
• veranderlik

Afgelei:
• konstante
• konstantheid

Vertaling:
Engels: constant, uniform, steady
Nederlands: constant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reduseer
Volgende onderwerp: maneuvreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:01:56 UTC 2025