Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reduseer
reduseer [boodskap #141406] Sun, 26 March 2023 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reduseer
Afbreking: re•du•seer


Werkwoord: reduseer
Verlede tyd: het gereduseer

Betekenis:
• Om tot kleiner proporsies terug bring.
• (skeikunde) Die toevoeging van elektrone om die oksidasiegetal te verlaag.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie 'n komplekse probleem tot 'n eenvoudige antwoord reduseer nie.
• Om die metaal te reduseer, word 'n reduseermiddel toegevoeg om die suurstof te verwyder.

Sinoniem:
• afskaal
• inkrimp
• terugbring
• vereenvoudig
• verklein
• verminder
• deoksideer

Antoniem:
• oksideer

Afgelei:
• reduseerbaar
• reduseerder
• reduseermiddel
• reduseervlam

Vertaling:
Engels: to reduce
Nederlands: reduceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oksideer
Volgende onderwerp: konstant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:43:38 UTC 2025