Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reinig
reinig [boodskap #141404] Sun, 26 March 2023 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reinig
Afbreking: rei•nig
Samestelling: rein + -ig


Werkwoord: reinig
Verlede tyd: het gereinig

Betekenis:
• Om skoon en rein te maak.
• (figuurlik) Van sonde verlos.

Gebruik:
• Jy kan nie jou hande ordentlik reinig sonder seep nie.
• Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde! [Psalms 51:4]

Sinoniem:
• afwas
• disinfekteer
• louter
• ontsmet
• skoonmaak
• steriliseer
• suiwer

Antoniem:
• besoedel
• ontreinig

Afgelei:
• reiniger
• reinigend
• reiniging

Vertaling:
Engels: to clean, purify, cleanse
Nederlands: reinigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: batometer
Volgende onderwerp: oksideer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:44:43 UTC 2025