batometer [boodskap #141403] |
Sun, 26 March 2023 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
batometer
Afbreking: ba•to•me•ter
Samestelling: bato + meter
Selfstandige naamwoord: batometer
Meervoud: batometers
Verkleinwoord: batometertjie
Meervoud van verkleining: batometertjies
Betekenis:
• 'n Apparaat wat diepte onder die water meet.
Gebruik:
• 'n Duiker moet sy batometer dophou om te verseker dat hy nie die toegelate diepte oorskry nie.
Sinoniem:
• seedieptemeter
Verwant:
• batofobie
Vertaling:
Engels: bathometer
Nederlands: bathometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|