batisfeer [boodskap #141402] |
Sun, 26 March 2023 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
batisfeer
Afbreking: ba•tis•feer
Selfstandige naamwoord: batisfeer
Meervoud: batisfere
Verkleinwoord: batisfeertjie
Meervoud van verkleining: batisfeertjies
Betekenis:
• 'n Bol vir diepseeduik wat groot druk kan weerstaan.
Gebruik:
• 'n Batisfeer word met 'n kabel vanaf 'n skip laat sak en weer opgetrek.
Sinoniem:
• duikbol
• diepseeduikbol
Verwant:
• batiskaaf
Vertaling:
Engels: bathysphere
Nederlands: bathysfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|