piepklein [boodskap #141391] |
Sa, 25 Maart 2023 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piepklein
Afbreking: piep•klein
Samestelling: piep + klein
Byvoeglike naamwoord: piepklein
Vergrotende trap: piepkleiner
Oortreffende trap: piepkleinste
Attributief: piepkleine
Betekenis:
• Intensiewe vorm van klein; besonder klein.
Gebruik:
• In vergelyking met ons plaashuis is die woonstel piepklein.
Sinoniem:
• minuskuul
• muisklein
• petieterig
• voëltjieklein
Antoniem:
• lewensgroot
Vertaling:
Engels: tiny, teeny-weeny, microscopic
Nederlands: piepklein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|